Grootkoppe vergader oor stropery

Written by on April 6, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Multilaterale verdediging- en teenstropery-vergadering is hierdie week in Mpumalanga gehou – die vierde van sy soort. Die vergadering – aan die buitewyke van die Krugerwildtuin – is bygewoon deur verdedigings- en dienshoofde van die Botswana, Mosambiekse, Namibiëse, Zambiëse en Zimbabwe-weermag, asook senior amptenare van die departemente van polisie, justisie, omgewingsake en intelligensie. Die doel is om bewarings- en anti-stroperpogings uit te brei tot die punt waar daar onder meer gesamentlike grenspatrollies en gesamentlike bedrywighede sal wees om stropers op te spoor.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?