100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Groothartige gholfspelers mik vir wêreldrekord

Written by on March 14, 2023

Twaalf plaaslike gholfspelers gaan Donderdag probeer om 1 000 gholfputjies binne 12 ure te speel by Mbombela-gholfklub.
Dit vorm deel van ‘n fondsinsameling ten bate van Ministry on Wheels, Grace Baby Haven en Grace Family Fellowship.
Een van die organiseerders en spelers van die 1 000 puntjie-uitdaging, André Botes, en Kelvin Fincham van Grace Family Fellowship vertel hoe hulle besluit het om hierdie wêreldrekord te probeer opstel.
Luister weer hier.


×