100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

GRIP Oorlewing 101: Hulp om onafhanklik te raak

Written by on April 20, 2023

Ntombifuthi Sambo is passievol oor die vaardigheidsontwikkelingsprogram wat GRIP aanbied.

Dit is daarop gemik om vroue te help om finansieel onafhanklik te word.

Sy gesels saam met Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van GRIP, met Johanné Strydom in die vierde aflewering van GRIP “Survival” 101 op 100.5FM.

Luister weer hier:

Sambo staan ook bekend as die “Koningin van die hof”.

Luister hier:

Luister ook
GRIP Oorlewing 101: Program 3


×