100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Geraasbesoedeling: Laat geld só jou stem daarteen

Written by on May 20, 2021

Geraasbesoedeling het die afgelope weke weer lelik kop uitgesteek in Mbombela-munisipaliteit.
Ernstige probleme is in Mbombela (Nelspruit), Witrivier en Barberton aangemeld.
Raadslid Tersia Marshall, het met Réhann gesels oor presies wat as geraasbesoedeling beskou word, en wat jou as inwoner te doen staan as jy daardeur geraak word.
Luister weer hier na die gesprek:

Om jou klagte te laat geld sodat daar daadwerklik teen oortreders opgetree kan word, sê Marshall inwoners moet bereid wees om verklarings af te lê oor hoe dit hulle raak.
Jy kan jou klagte per e-pos stuur na [email protected] of bel 013-759-9111 en 086-162-6623 om gevalle aan te meld.


×