Event info
Date: September 4, 2020
Time: 08:00
Address: 4 Old Pretoria Rd
Phone: 013 753 5300
Details
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Welkom by ons September Maand aanlyn Buco Veiling. Die veiling sal van Maandag 31 Augustus 8h00 tot Vrydag 4 September 15h00 aanlyn wees. Die bod word net op die bedrag wat op die oorspronklike post op Radio Laeveld 100.5fm se Facebook blad by die foto van die produk, toegestaan. Die persoon met die hoogste bod teen Vrydagmiddag 15h00 sal gekontak word deur Buco om die transaksie te finaliseer.
Persone mag in R50 inkremente op die produkte bie. Jy kan die bedrag wat jy bie in die kommentaar blokkie waar die foto van die produk is, skryf. Maak seker dat ons jou kontak besonderhede (telefoon nommer) kry sodat jy na die tyd gekontak kan word. Hou ingedagte dat hierdie slegs foto’s van die produk is en die werklike produk by Buco Nelspruit gesien kan word. Bepalings en voorwaardes geld. Die verkoop van die produkte is onderhewig aan goedkeuring.

#TrotsLaeveld #KoopPlaaslik

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Current track

Title

Artist

Background
×