100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ehlanzeni: Laeveld is op pad na herstel

Written by on January 15, 2024

Sybil Madlopha, algemene bestuuder vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling; en Sipho Tibane, algemene bestuurder vir strategiese beplanning by Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit, gesels oor die ekonomiese herlewing van die streek (en skoonmaak-aksies na die ANC hul 112de bestaansjaar in Mbombela vier).

Luister weer

Sien ook: ANC-viering massiewe ekonomiese inspuiting – Radio Laeveld


×