100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Ehlanzeni distrik-ontwikkelingsmodel

Written by on July 12, 2023

Die Ehlanzeni distrik-ontwikkelingsmodel is gegrond op die rewolusionêre idee dat ontwikkeling en beplanning op ‘n distriksvlak moet gebeur – eerder as plaaslik of provinsiaal.
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) hou Robin op hoogte van ‘n besoek deur die adjunkminister van samewerkende regering, Zolile Burns-Ncamashe, verlede week oor die loodsprojek vir die distrik-ontwikkelingsmodel in Ehlanzeni.
Luister weer hier:

Luister ook die vorige episode van Laeveld Ervaring: Beamptes na-ure nodig vir vragmotorkrisis in Komatipoort


Continue reading

×