Dr. Lizelle Grobler: Aktiveer jou brein
Written by Mireille on April 11, 2024
Dr. Lizelle Grobler, ‘n metafisiese wetenskaplike, sê daar is soveel van ons breine wat ons die verstaan nie.
“Jy sien nie met jou oë nie – jou brein maak die prentjie.”
Sy het ‘n tegniek om geblinddoek te sien aan Sonop Ontbyt geïllustreer.
Luister hier:
Sien ook: Wees gaaf met prokureurs