100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dorp van die jaar 2022: Drie semi-finaliste vir die Laeveld

Written by on April 28, 2022

Kwêla het die Mpumalanga-dorpe aangekondig wat semi-finaliste is in vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie. Kaapsehoop, Pelgrimsrus en Dullstroom is almal kandidate om as die provinsie se beste dorp aangewys te word.
Die streekswenners sal dan teen mekaar meeding om die nasionale titel. Stemming in hierdie ronde sluit reeds Vrydag om 12:00. Ons het met ‘n paar inwoners van hierdie dorpe gesels oor wat hulle dorpe so spesiaal maak, om jou te help besluit vir watter een om te stem.
Leona Oosthuizen van Pelrgrimsrus:

Alita Steenkamp van Kaapsehoop:

Stephen de Meyer van Dullstroom:

Die dorpe is almal skoon en netjies; die mense wil jou met ope arms verwelkom; hulle sien om na mekaar, en elkeen het hul eie uniekhede en versteekte juwele, om nie te praat van die natuurskoon nie.
Wie gaan jou stem kry? SMS die dorp waarvoor jy wil stem se naam na 33157. Elke SMS kos R1,50 en elke selfoonnommer kan 30 keer stem.


×