100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

‘Doodloopspore’ ondersoek nog onverklaarde geheime in Suider Afrika

Written by on May 30, 2023

Die ondersoeker en navorser, Wouter Botes, is eersdaags terug op die skerm met nog onverklaarde geheime wat hy probeer oplos: van verdwynings en onopgeloste moorde tot vreemde verskynsels en legendes.
Hy gesels met Ludi en Mireille oor twee Laeveldse legendes en geheimenisse wat by die eerste reeks van “Doodloopspore” ingesluit is:
Luister hier:

Die eerste episode van “Doodloopspore” begin op 15 Junie.


×