Dele in Nelspruit sonder water vandag

Written by on June 20, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

# Mbombela-inwoners word gewaarsku dat daar vandag vanaf 9 uur tot twee uur geen water in verskeie dele van die dorp sal wees nie. Dit is as gevolg van nuwe ontwikkelings-aansluitings by die The Rest Eco Estate. Die volgende gebiede sal beinvloed word: Sonheuwel Uitbreiding 8, The Rest Eco Estate, Nelspruit uitbreidings 38, 39, 40 ,41, 42, 43 en 60 (The Edge Estate),  Nelspruit uitbreiding 36 (Bateleur Estate), Uitsig Landgoed, en Shandon 2 Estate.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background