Current track

Title

Artist

Background

Care Buddies sien steeds om na bejaardes se emosionele welstand

Written by on October 18, 2021

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Care Buddies bestaan al 19 jaar om na bejaarde mense in die Laeveld se emosionele welstand om te sien.
Yvonne McHeath vertel hoe hulle begin het om na bejaarde mense uit te reik en hoe die pandemie dit bemoeilik het omdat kontak nie toegelaat is nie.
Luister weer hier na die gesprek.

Jy kan ook betrokke raak. Kontak McHeath by 076-903-0660.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

×