Barberton-myne toe agv stakings

Written by on April 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die ingange na al drie die myne op Barberton is toegemaak deur stakings. Die stakings vind al die afgelope twee dae plaas. Oorspronklik is net Sheba-myn se ingang toegemaak, maar kort daarna is die ander twee myne se ingange ook toegemaak. ‘n Stakende myner is na bewering gewond, nadat die polisie glo op die stakers geskiet het. Dit kon nie bevestig word of die polisie wel op die myners geskiet het nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background