Algemene Jaarvergadering

Written by on March 25, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die 100.5FM algemene jaar vergadering vind by die Protea Hotel Nelspruit op Dinsdag 27 Maart 2018 om 18h00 plaas.

Die afgelope 15 maande word in oënskou geneem en terugvoer oor die algemene bedryf van die stasie as nie-winsgewende organisasie word aangebied.

Hiermee word alle belanghebbendes genooi om die vergadering by te woon waar daar ook geleentheid gaan wees om as lid van die organisasie aansoek te doen.

Die agenda en aansoekvorms is by 100.5FM in kantoor ure beskikbaar.

Die bestuur is opgewonde om die afgelope jaar se vorderings verslag bekend te maak en ook die visie vir die volgende termyn te deel.
Epos gerus vir meer besonderhede en navrae by [email protected]

 

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?