Kry vir jou ‘n Tux, Thomas maak Innibos-debuut
Written by Mireille on July 2, 2025
Dean John Smith en Marion Holm is iets om te beleef in die Innibos-debuut Kry vir jou ‘n Tux, Thomas.
Die skrywer en regisseur Retief Scholtz kuier saam in die ateljee.
Luister hier: