100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Gé Sing laat superster se stem na 25 jaar herleef

Written by on July 1, 2025

Met Gé Sing – Hoor my lied bring Frans Swart van Lefra Produksies hulde aan Suid-Afrika se eerste ware superster.
Dit is by Innibos te sien, saam met Vlerksleep, waarin Richard van der Westhuizen o.m. te sien is.
Hulle kuier in die ateljee voor die fees Donderdag begin.
Luister: