Toegang tot Kaapsehoop steeds gratis
Written by Mireille on June 20, 2025
Nee, besoekers hoef nie toegangsfooie te betaal om deesdae die ikoniese Kaapsehoop te besoek nie.
Andrea Fourie verduidelik dat hulle wel – onder vrywilligers – fondse insamel om infrastruktuur te onderhou.
Luister: