100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Stoeier vier sukses in Ju Jitsu

Written by on June 20, 2025

Jaden Deysel (16) is die SA-kampioen in Ju Jitsu.

Hy gesels met Coenie oor gevegskuns en die selfdissipline wat dit kweek.

Nou mik hy vir die sterre.

Luister weer hier: