100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wikipedia in Afrikaans vorder

Written by on May 27, 2025

Deon Steyn gesels met Charles oor die volwaardige Afrikaanse Wikipedia wat sy span besig is om op die been te bring.

Daar is reeds meer as 124 000 artikels.

Hy vertel meer oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar en wat die gewildste onderwerpe onder verbruikers is.

Luister hier:

Besoek Afrikaanse Wikipedia – Wikipedia vir meer.