100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

4 Eva Young Band vanjaar by Innibos

Written by on June 19, 2023

Die lede van 4 Eva Young Band is almal tussen 10 en 13 jaar oud.
Hulle het in 2021 hul debuut gemaak met oorspronklike musiek en vanjaar kry die Laeveldse gehoor hulle te sien by Innibos, waar hulle hul jongste enkelsnit sal debuteer.
Caitie Rock, Johan van Rooyen, Ruben Herbst en Zandri Bezuidenhout gesels met Ludi en Mireille.
Luister weer hier:

Sien ook: Wanda Zonke honger om aan te hou leer

Innibos vind van 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×