100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Opwindende (gratis) opleiding die week aangebied

Written by on May 24, 2023

Wat gebeur in die Laeveld? Na ‘n afwesigheid van etlike weke is Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) terug om jou op hoogte te bring van plaaslike verwikkelinge.
Jy wil in die volgende week veral nie uitmis op die gratis aanlyn opleiding oor verhoogde produktiwiteit en ‘n goeie kliënte-ervaring op jou aanlyn platforms nie.
Grimbeek gesels met Mireille. Luister weer hier:

Luister ook: Laeveld Ervaring: Ekotoerisme en avontuursport die toekoms


×