Vermeende stroper in KNP doodgeskiet

Written by on July 2, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Vermeende stroper is deur veldwagters in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet. Die woordvoerder van SANParke, Janine Raftopoulos, het bevestig dat veldwagters besig was met ‘n opvolg-operasie naby die Krokkedilbrug toe hulle op ‘n groep vermeende stropers afgekom het. ‘n Skietery het glo uitgebreek en een verdagte is doodgeskiet. Daar is ‘n .375-geweer met ‘n knaldemper en ammunisie by hom gekry. Foto: ter illustrasie

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?