Spoor dagvaar Tiger Brands

Written by on March 30, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Klas-aksie dagvaardiging is gister deur Witrivier menseregte prokureur, Richard Spoor, gebring teen voedselreus, Tiger Brands. Die produsent se fabrieke word gekoppel aan die listeriose-uitbraak waaraan meer as 180 mense sedert begin van die jaar, gesterf het. Spoor, wat bekend is vir sy aktivisme, het gese die saak teen Tiger Brands is duidelik en dat hulle vingerafdrukke reg oor hierdie uitbraak sit. Tiger Brands het bevestig dat hulle die dagvaardiging ontvang het, en dat hulle die inhoud nagaan voor kommentaar gelewer sal word.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background