Renosterstropery in KNP daal
Written by RL Admin on April 23, 2018
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
SANParke sê dat renosterstropery met ongeveer 20 persent gedaal het. ‘n Bron het egter bevestig dat alhoewel renosterstropery gedaal het, daar ‘n verrassende styging in olifantstropery is. Olifantstropery was laas in die 1980’s in die Krugerpark ‘n probleem. Die grootste getal wat die wildtuin al in een jaar verloor het, was in 1981, toe ongeveer 100 olifante doodgemaak is vir hulle ivoor. SANParke in samewerking met die nasionale weermag, veg hard om die stropery onder beheer te kry.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.