Ramaphosa in Mpumalanga

Written by on May 11, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

President Cyril Ramaphosa, gaan die naweek in Mpumalanga wees om glo ‘n paar vure dood te slaan. Ramaphosa sal egter nié meer die middag ‘n beplande kerkdiens by die Church on the Hill, bywoon nie. Dit is gekanselleer, maar die res van die naweek se program gaan voort soos beplan. Nadat ontevrede ANC-lede verlede naweek in die provinsie ontmoet het, word die president se besoek as ‘n dringende ingryping beskou.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background