Nelspruit-man oorleef mesaanval

Written by on May 19, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Nelspruit-man is tussen vyftien en twintig keer met ‘n mes gesteek tydens ‘n rooftog by ‘n sakeonderneming in Rapidstraat. ‘n Sekerheidswag by ‘n onderneming oorkant die straat, het gehoor hoe ‘n voertuig in iets vasry, waarna hy Hi-Tech sekuriteit ontbied het. Callum McPherson, woordvoerder, het bevestig dat hulle met hul aankoms ‘n bebloede man langs sy voertuig gevind het. Dit blyk dat Johannes van der Merwe, die slagoffer, in sy voertuig probeer vlug het nadat hy binne die perseel aangeval is. Van der Merwe is op die toneel gestabiliseer, en na ‘n Nelspruit-hospitaal geneem.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background