Mpumalanga pastoor buite kerk vermoor

Written by on August 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n 34-jarige pastoor is deur ‘n onbekende man doodgeskiet terwyl hy ‘n kerkdiens in Doornkop, buite Middelburg, gelei het. Kolonel Mtsholi Bhembe, polisiewoordvoerder, het gesê dat Pastoor Christopher Mokwena Woensdagaand omstreeks sewe uur ‘n diens gedoen het toe ‘n man hom uit die kerk dwing deur ‘n vuurwapen op hom te rig. Die verdagte het na bewering aan die gemeentes gesê om met die diens voort te gaan. Gemeentelede het die polisie ontbied. Met hul aankoms is Mokwena in ‘n plas bloed met koeëlwonde aan die bolyf gevind. Hy is op die toneel dood verklaar.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?