Leeus nuwe stropingsprooi *GRAFIES*

Written by on November 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Stropings-voorvalle op leeus in privaat wildreservate in Mpumalanga en Limpopo, is ‘n nuwe en ernstige gevaar vir hierdie groot katte. Leeus word alreeds ernstig bedreig deur die vernietiging van habitat. Daar is nou minder leeus oor as olifante. Kris Everatt, van die wêreldwye wildekat-bewaringsgroep Panthera, het gesê dat dit het regtig vinnig gebeur in Mosambiek, en dit kan kan net so vinnig in die res van Afrika gebeur. Leeu-stropery is reeds van Zimbabwe, Suid-Afrika, Tanzanië en Uganda gerapporteer.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background