KNP-pad toe as gevolg van betogings

Written by on August 23, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Besoekers aan die Kruger Nasionale Park moet daarop let dat protes-aksies plaasvind op die pad wat na Numbi-hek lei. Dit is tans ontoeganklik as gevolg van betogers wat die pad blokkeer het. Daar is wel glo dele van die pad wat huidiglik skoongemaak word om toegang te probeer bewerkstellig. Besoekers word egter aangeraai om alternatiewe hekke soos Phabeni en Paul Kruger te gebruik om die park binne te gaan of te verlaat. Die situasie word egter gemonitor.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background