Johan Heunis hoor vandag sy vonnis

Written by on June 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Nelspruit moordenaar, Johan Heunis, verskyn vandag voor die Barberton Rondgaande Hooggeregshof om sy vonnis aan te hoor. Heunis, die voormalige waarnemende hoof van die Nelspruit verkeersafdeling, is skuldig bevind aan die moord op Michelle Curgenven, ‘n ma van twee seuntjies. Curgenven is in haar motorhuis doodgeskiet. In 2016 het die plaaslike hooggeregshof bevind dat die voorval ‘n ongeluk was, maar in September verlede jaar het die Hoogste Hof van Appél bevind dat Heunis haar met opset doodgemaak het. Hy is skuldig bevind aan moord en sal vandag sy vonnis aanhoor.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background