Hek-kwotas streng toegepas by KNP

Written by on August 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Hekkwotas by die Kruger Nasionale Wildtuin is die afgelope lang-naweek streng toegepas. Die sisteem het slegs nuwe besoekers toegelaat sodra ander besoekers die park verlaat het. Dit het tot lang rye motoriste gelei wat by die Krokkedilbrug-ingang, sowel as by die Malalane-hek, gewag het. Sodra die hek sy kwota van dagbesoekers bereik het, is niemand verder toegelaat totdat ander besoekers die park verlaat het nie. Die aanlyn-besprekingsfunksie vir dagbesoekers is juis ingestel om opeenhoping te verlig, het ‘n woordvoerder gesê.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?