Gemeenskapsgeregtigheid lei tot man se dood

Written by on May 25, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n 43-jarige man van Ivory Trust, naby Masoyi, het op pad na die hospitaal gesterf nadat hy gister deur die gemeenskap aangerand is. Die man is ernstig aangerand met stokke, klippe en vuiste nadat hy glo sy voormalige vriendin hardhandig hanteer, en glo probeer molesteer het. ‘n Groep kinders het dit sien gebeur en om hulp gaan soek. Die man het glo sy vriendin met ‘n mes aangehou en gedwing om te ontklee. Hy het na bewering ook gedreig dat hy haar gaan doodmaak. Kaptein Naniki Nonyana, woordvoerder van die Masoyi-polisie,, het gesê die polisie het die verdagte halfnaak met kopbeserings en ‘n gebreekte linker-enkel gevind

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background