Geen rede vir kommer oor water

Written by on April 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Daar is geen rede vir inwoners van die Stad van Nelspruit en omliggende gebiede om bekommerd te wees oor die kwaliteit van water nie. Dit is volgens Steve Schormann, DA-leier van die munisipale koukus. Die plaaslike munisipaliteit het einde verlede week hulle waterkontrak met Rand Water beëindig, waarna laasgenoemde ‘n verklaring uitgereik het om te sê dat hulle vanaf 1 Mei nie verantwoordelikheid vir die gehalte van water in die area, kan neem nie. Schormann het egter verseker dat die watersituasie onder beheer is, en dat ‘n nuwe verskaffer binnekort aangestel kan word.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background