Britse model beroof

Written by on April 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Een van die Britse toeriste wat gedurende die Paasnaweek in Mpumalanga beroof is deur ‘n groep verdagtes, is internasionale model en televisiester, Katie Price. Price en haar gesin was in ‘n konvooi op pad vanaf Johannesburg na Swaziland toe hulle naby Chrissiesmeer oorval is. Haar twee kinders, Princess en Junior, was ook saam met haar. Die gesin is besig met opnames vir hulle televisiereeks, My Crazy Life. Hulle het gestop vir die kinders om bene te rek toe ‘n groep rowers hulle oorval het, en met verskeie items op die vlug geslaan het. Price het gesê die insident het haar en haar gesin baie getraumatiseer en dat hulle vir hul lewens gevrees het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?