Badplaas-ongeluk laat een dood, drie beseer

Written by on June 11, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Een man is dood en drie ander ernstig beseer tydens ‘n motorongeluk op die Badplaas-pad die naweek. Die ongeluk het kort voor nege Saterdagaand plaasgevind. Die slagoffer het glo sy voertuig langs die pad parkeer en uitgeklim. Hy is toe deur ‘n aankomende voertuig getref. Die aankomende voertuig het die man teen sy eie voertuig geslinger waarna hy op die toneel gesterf het. Daar was twee passasiers in die geparkeerde voertuig en beide is ernstig beseer. Die bestuurder van die aankomende voertuig het ook ernstige beserings opgedoen. Die naam en ouderdom van die oorledene is nog nie bekend nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Next post


Thumbnail
Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?