Renosterstropery daal, olifantstropery styg

Written by on July 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Akkurate renosterstropery-statistieke is steeds moeilik om vas te stel. Dit is aangesien die regering nie hierdie syfers gereeld bekend maak nie. Nie-amptelike statistieke toon aan die einde van April 2018, ‘n verlies van meer as 250 renosters vir die jaar tot op datum. ‘n Konserwatiewe skatting sal hierdie getal nader aan 300 bring teen middel Julie / Augustus 2018. Die goeie nuus is dat hierdie syfers aandui dat die stropery van renosters hierdie jaar met minstens 20% gedaal het. Daar was egter ‘n verrassende styging in die getal olifante wat geteiken word. Edna Molewa, minister van omgewingsake, bly “versigtig optimisties dat hulle die gety van stropery verander.”

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?