Minstens drie kinders in Mosambiek ontvoer

Written by on June 22, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Minstens drie kinders is na bewering uit aparte plekke in Mosambiek se distrik Gorongosa, ontvoer. Volgens die BBC is die kinders – tussen die ouderdomme van 3 en 14 – Woensdagoggend deur gewapende mans ontvoer. Die plaaslike polisie het sedertdien die voorval bevestig, en het gesê dat hulle die moontlikheid ondersoek dat die ontvoerings deel is van die politieke onstabiliteit wat Gorongosa die afgelope paar maande ondervind het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background