Kontant-in-transito roof in Nelspruit

Written by on April 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Laeveld word die afgelope paar weke geteister deur kontant-in-transito rooftogte. Nog ‘n voorval het gistermiddag in Nelspruit plaasgevind. Verdagtes in twee verskillende voertuie, het ‘n Fidelity geldwa na bewering na ‘n kliënt se perseel in Heyneke-straat agtervolg. Skote is gevuur en die verdagtes het met ‘n onbekende bedrag geld in ‘n wit enkelkajuit bakkie en ‘n Mercedes Benz sport-sedan gevlug. Donovan Tailor van TaySec Sekuriteit het die voorval bevestig. Niemand is tydens die voorval beseer nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background