Arm uit Nkomazi-rivier gehaal
Written by RL Admin on June 26, 2018
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
Mpumalanga polisie is op soek na enige inligting wat kan help om die liggaam en identiteit van ‘n arm wat in ‘n rivier gevind is, te vind. Die arm is Sondagmiddag deur vissermanne uit die Nkomazi-rivier gehaal. Sersant Gerald Sedibe, polisiewoordvoerder, het gesê dit is onseker of die persoon aan albinisme gely het, en of die arm dalk kleur verander het nadat dit ‘n tyd lank in die water was.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.