100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Aanbieder

Ek het al so baie dinge gedoen en beleef in my oudag (hoor hoe kraak die bene) dat ek boeke vol kan skryf.

Ek het in Julie 2003 by Radio Laeveld begin uitsaai.

Derek is 'n vryskut-omroeper by Radio Laeveld.

Van radio na rolprente na televisie en terug na radio. Die sirkel is voltooi!

Ek bly so te sê my hele lewe in die laeveld. Op my tuisdorp van Witrivier is ek glad nie 'n vreemdeling nie.

Mense vra altyd waar jy vandaan kom en dan staan ek altyd met 'n mond vol tande - moet mens dan se waar is jy gebore of waar het jy skoolgegaan of waar het jy studeer?

Ek het op 1 Augustus 2003 by Radio Laeveld as aanbieder begin en het al verskeie programme van ontbyt tot laataand aangebied.

×