100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Derek Wolf / Aanbieder


Derek Wolf shows

Derek is ‘n vryskut-omroeper by Radio Laeveld. Op Maandagaande tussen 18:00 en 20:00 is dit tyd vir die nuutste snitte in “Maandagaand Gospel”. Ons gesels gereeld met kunstenaars en bring jou op hoogte met jongste gebeure uit die Gospel Musiek wereld. Sondae kan jy gerus nadersit en luister na waarhede en openhartige gesprekke uit die Woord in die program “Hartlangs” 18:00 – 19:00.


×