100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Oudisies vir Mpumalanga Jeugkoor in Mbombela

Written by on August 3, 2023

Koor sing is nie speletjies nie: Om lid te wees van die Mpumalanga Jeugkoor moet jy lief wees vir sing.
Daar word tans oudisies gehou vir die Mpumalanga Jeugkoor in Mbombela.
Dit vind vanmiddag tussen 14:00 en 17:00 by Curro Nelspruit plaas.
Mpumalanga Jeugkoor oudisies
Christiaan Burger en Bontle Ndlovu is lede van die koor.
Hulle vertel wat die vereistes is en hoekom hulle enigiemand aan sal moedig om ‘n oudisie af te lê.
Luister hier:

Sien ook: Laevelders spog met Spingbokkleure in koorsang


×