100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Michael Eisen wil hê Penryn-leerlinge moet gróót droom

Written by on August 3, 2023

Michael Eisen het op 17 Julie begin as die uitvoerende hoof van Penryn College.
Hy is oorspronklik van Botswana en hoop om leerlinge te inspireer om werklik gróót te droom.

Michael Eisen Penryn
“Penryn is ideaal geposisioneer vir sy volgende evolusie, en ons fokus is nou daarop om internasionaal relevant te word en geleenthede vir internasionale beurse na ons leerlinge te bring, terwyl ons getrou bly aan ons wortels in Mbombela,” sê hy.
Sonop Ontbyt leer hom beter ken.
Luister hier:

Sien ook: Penryn College voeg Cambridge tot hul akademiese aanbieding


×