100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laevelders spog met Spingbokkleure in koorsang

Written by on July 28, 2021

Vyf Laeveld-leerlinge het onlangs hul Springbokkleure ontvang as lede van die Mpumalanga-jeugkoor na die koor ‘n eerste en tweede plek behaal het by Talent America in Desember.
Almal is leerlinge aan Curro Nelspruit: Eleanor Schwirzer, Danika van Deventer, Janno Janse van Rensburg, Christiaan Burger asook Max Schwirzer (hy en Eleanor is broer en suster) wat verlede jaar ‘n matrikulant aan dié skool was ten tyde van die kompetisie.
Hulle het met Gerhardt gesels oor hul ervaring. Luister weer hier daarna.

Kyk hier na die koor se opvoering van San’bonani:

 


×