100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 41 van 2022

Written by on October 14, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: Addisionele sekuriteit word op die Numbi-pad aangebring, die eerste direkte vlug van Europa land in November by KMI-lughawe, die vermeende moordenaars van Bontle Mashiyane is borgtog geweier, en die Makhonjwa-marathon vind eersdaags plaas.
Luister die hooftrekke hier.


×