100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Jong omroeper met groot liefde vir radio

Written by on May 10, 2024

Adriaan Gryvenstein het op 15 Oktober 2022 sy debuut as radioomroeper gemaak op 100.5FM.

Op 16 jaar, vyf maande en 26 dae oud was hy een van die jongste omroepers nog in die land.

Hy het onlangs sy 18de verjaarsdag gevier en kyk terug na die begin, sowel as wat die toekoms vir hom inhou.

Luister:

Sien ook: Klapgeveg op pad na Mbombela


×