100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Witrivier finalis vir Dorp van die Jaar in Mpumalanga

Written by on April 25, 2023

Witrivier, Lydenburg/Mashishing en Delmas is benoem as die finaliste vir Mpumalanga in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie.
Pierre du Preez, ondervoorsitter van die Power of 8000 en die Witrivier-belastingbetalersvereninging, gesels met Sonop-ontbyt oor die noue gemeenskap van dié dorp.

Luister weer hier:

Mense kan tot Vrydag om 12:00 stem deur die naam van die dorp te SMS na 33157.
Kyk ook hier: Twee Laeveldse dorpe finaliste vir Dorp van die Jaar


×