100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Video: Twee Laeveldse dorpe finaliste vir Dorp van die Jaar

Written by on April 24, 2023

Witrivier, Lydenburg/Mashishing en Delmas is benoem as die finaliste vir Mpumalanga in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie.
Om vir jou keuse te stem stuur die dorp se naam per SMS na 33157 voor Vrydag, 28 April om 12-uur die middag.
Elke SMS kos R1,50 en elke selfoonnommer kan tot 30 keer stem.
Al die streekswenners sal dan teen mekaar meeding om as Suid-Afrika se Dorp van die Jaar 2023 gekroon te word.
🎬 Kyk hier:


×