100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Vyfjarige keelaf gesny in Bosbokrand

Written by on July 26, 2023

‘n Vyfjarige dogtertjie is gister keelaf gesny in Bosbokrand.
Haar 27-jarige neef is daarvoor aangekeer.
Volgens die polisie is hulle saam winkel toe, en toe hy alleen tuis kom het haar familie na die kind begin soek.
Haar liggaam is in bosse gevind.
Volgens die Mpumalanga polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, is sy keelaf gesny en verskeie kere in die bolyf gesteek.
Luister hier:

Die verdagte is aangekeer en sal binnekort in die hof in Bosbokrand verskyn.
Sien ook: Erik Vermaak steeds in Barberton vermis


×