100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Tieners skep eie geleentheid op die verhoog

Written by on January 4, 2023

‘n Groep plaaslike tieners met drome om die musiekwêreld te betree het hul moue opgerol en self ‘n konsert gereël om hul talente ten toon te stel.
Berno Venter, Neelsie van Dyk, Michelle de Lange, Juvan Sewenster en Reney Wessels is Vrydagaand in die Sudwala-grotte te sien in “Venter en vriende”.
Berno gesels met Ludi en Mireille oor die uitdaging om hul eie platforms en geleenthede te skep. Luister weer hier.


×